Dan Duryea

Dan Duryea
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1907-01-23)23 Januarie 1907
Sterfte 7 Junie 1968 (op 61)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2, insluitende Peter Duryea
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Dan Duryea (23 Januarie 1907 – 7 Junie 1968) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Sahara (1943), Scarlet Street (1945), Black Angel (1946), en Too Late for Tears (1949).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search